Vroedvrou News Spotlights

UP documentary spotlights dwindling
practice of traditional midwifery 


In a world swiftly embracing Western medical practices, the expertise of traditional midwives is silently diminishing. However, a ground-breaking documentary by two University of Pretoria (UP) professors aims to shed light on this issue. 

One of the first children’s books in
Nama sees the light

Emerging from the 2024 “Vroedvrou” film documentary by University of Pretoria Professor Siona O’Connell, the ground-breaking children’s book was launched inKuboes in the Northern Cape.

Kan ’n dokumentêr jou iets
van jouself teruggee? 


Dit het begin toe ’n vriend vir my ’n artikel oor Noord-Kaapse vroedvroue van die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur het. Ons is beide trotse Noord-Kapers – ek van Barkly-Wes en hy van Upington – en ’n liefde vir die provinsie en sy mense dink ek is die rede waarom ons so vinnig en goeie vriende geword het. 

Tukkies help om unieke Nama-kinderboek die lig
te laat sien


‘Ti !Nona||î Aumas’ is een van die eerste Nama-kinderboeke wat in Suid-Afrika gepubliseer is.

Goeie Nuus: Bulletin Nuusagentskap

Professor Siona O’Connell van die Universiteit van Pretoria het haar
grensverskuiwende kinderboek, My Derde Ouma, bekendgestel. Die
boek bring hulde aandie waardevolle bydrae van Nama-vroedvroue wie
se kennis stadig aan die verdwyn isweens moderne medisyne.

Documentary shines light on dwindling practice of traditional midwifery 


A NEW documentary by two University of Pretoria (UP) professors captures the diminishing expertise of traditional midwives amid the global shift towards Western medical practices. 

Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis 


Vroedvrou ondersoek die onontbeerlike rol van tradisionele vroedvroue in die Noord-Kaap met ’n besondere fokus op die Nama-gemeenskap in Namakwaland. Die film het sy oorsprong in navorsing deur Feris wat deur lede van die Nama-gemeenskap in Namakwaland genader is om die kennis van verouderde vroedvroue te bewaar